Jaarboeke

Maatskaplike gesondheidsorg (3) 857


 
Modulekode MWT 857
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote - vereis departementele keuring
Spesialiteitsterreine in gesondheidsorg
Akutesorg, trauma en trauma-ontlonting;  kroniese sorg;  MIV en VIGS; palliatiewe en terminale sorg.

Modulekrediete 25.00
Voorvereistes Departementel keuring.
Kontaktyd 8 lesings per dag vir 5 dae
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Maatskaplike Werk en Kriminologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences